Om 'n baba te verloor
Enige vrou wat 'n baba verloor het, weet hoe dit voel. Ek hoef nie die gevoel te beskryf nie. Daar is nie 'n beskrywing vir die pyn wat jy deurmaak nie.
Meer »
Liewer sonder borste as in die graf’
Toe die dokter sê dis kanker, het sy sonder om twee keer te dink ’n dubbele mastektomie gevra.
Meer »
Ma’ kan volhou met swangerskapdieet
Suster Lilian sê ma’s dink dikwels verkeerdelik dat hul dieet sekere probleme soos koliek veroorsaak of as die baba krampe het of rusteloos is.
Meer »
Borsmelk bly maar die beste vir babas
Dit is belangrik dat swanger vroue die nodige korrekte inligting kry om ’n goed ingeligte keuse te maak oor hoe hulle hul baba gaan voed.
Meer »
Wenk: 'n Dokter wat jou sak pas
Die koste van privaat mediese sorg is al die afgelope paar jaar hoër as die normale inflasiekoers. Sukkel jy om kop bo water te hou? Één manier van spaar is om 'n begroting-vriendelike huisdokter te kies.
Meer »
Hoër kospryse gemonitor
KAAPSTAD. – Die regering het ’n Nasionale Kosbeheer-agentskap in die lewe geroep om stygende kospryse te monitor en die regering te adviseer oor hoe om die probleem te takel.
Meer »
As kindwees hel word . . .
Die sesjarige seuntjie is hartseer, verward, bang, kwaad . . . Emosies wat hy nie alles met sy beperkte woordeskat kan oordra nie.
Meer »
Lyke lê vyf uur op besige pad
Die lyke van twee seuntjies wat op ’n vierwielmotorfiets in ’n botsing met ’n motor betrokke was, het Vrydagmiddag vyf uur lank op ’n besige deurpad gelê
Meer »
‘Menslike fout’ en meisie is nou man
Vellerie Fourie van Rayton, buite Pretoria, is stom van verbasing nadat sy skynbaar in ’n jong, swart man verander het.
Meer »
Kankerlyer (63) brand dood in slaap
Mev. Elsabé Oosthuizen (63) en haar man, Boet (75), was albei gistermiddag in hul grasdakhuis toe die brand omstreeks 16:00 uitgebreek het.
Meer »
Waatlemoen, jou ou doring!
Daar steek dalk meer in die gewilde volksliedjie “Saai die waatlemoen” as wat ons oumas ons vertel het.
Meer »
Dokter vertel van stryd om te help
Dr. Thys von Mollendorff gesels by die vigskliniek buite Witrivier
Meer »
Laat jou brein jou lewe reël
dat die sleutel tot 'n vervulde lewe nie in jou beursie lê nie, maar in jou brein, berig Tienie Holtzhausen.
Meer »
Seun soek plek vir boksheld Mike Holt
Die oudbokser Mike Holt (77) is so deurmekaar sedert sy wedervarings in ’n Gautengse staatshospitaal dat hy nie meer na homself kan omsien nie.
Meer »
TB in Worcester groepsgebaseerd
KAAPSTAD. – Daar is nie ’n uitbreking van MDR-TB (middelweerstandige tuberkulose) by die Sekondêre Skool Vusisizwe in Zwelinthemba, Worcester, nie.
Meer »
Vermiste ‘probeer ook wegloop’
’n Vermiste gr. 8-leerling van die Hoërskool Jan de Klerk in Krugersdorp is eergister ongedeerd en enkele straatblokke van haar ma se huis in Krugersdorp-Wes gevind.
Meer »
Bakterieë stoot babas dalk ‘oor wiegiedood se rand’
Britse navorsers het nog ’n stappie nader gekom aan ’n verklaring vir wiegiedood toe hulle ontdek het ’n groot getal van dié babas was besmet met bakterieë.
Meer »
'Mens verwag dit nie'
Mnr. Philip Tucker, eksman van Anneline Kriel, voormalige Mej. Wêreld, en die pa van haar twee tienerdogters, is gisteroggend dood in sy swembad in Sandhurst, Johannesburg, gekry.
Meer »
Pasiënt in sy bed in hospitaal geskiet
Port Elizabeth. – Gewapende aanvallers het ’n pasiënt in die Livingstone-hospitaal in sy bed doodgeskiet en die dokter wat hom behandel het, gewond.
Meer »
OOS-KAAP: Skote klap in hospitaal
PORT ELIZABETH. – ’n Dokter wat besig was om ’n pasiënt se koeëlwonde te behandel, het vroeg gisteroggend self die dood naelskraap vrygespring toe gewapende aanvallers die Livingstone-hospitaal hier ingestorm en sowat agt skote afgevuur het.
Meer »
Shaik se toestand versleg skielik
Durban. – Die veroordeelde sakeman en bedrieër Schabir Shaik is gistermiddag uit die harteenheid van die Inkosi Albert Luthuli-hospitaal hier na die hoësorgeenheid oorgeplaas.
Meer »
Durban-versnelren eis bekende jaer
’n Bekende by versnelrenkompetisies, mnr. Gert Vorster, is Sondag tydens ’n versnelren in Greyville, Durban, dood toe sy Mitsubishi Lancer Evo VIII teen meer as 200 km/h teen ’n boom gebots het.
Meer »
Breinskade, maar polis betaal nie
Ek mis my man só. Hier sit wel ’n liggaam, maar dit is ’n leë dop.
Meer »
Haarkleursel kan gevaarlik wees
Heelwat navorsingstudies dui op 'n moontlike assosiasie tussen sekere chemikalieë in sommige haarkleurprodukte en 'n toename in kanker.
Meer »
‘Behandeling kom te laat’ vir vrou en sy sterf
Vereeniging. – Die vrou van dié dorp wie se bene vermink is nadat sy drie jaar gelede deur vermoedelik ’n vioolspinnekop gebyt is, is gister dood.
Meer »
Tamaties dalk agter wye salmonella in VSA
Tamaties is vermoedelik die oorsaak van ’n grootskaalse salmonella-infeksie in die VSA.
Meer »
|